Antonio Banderas

Antonio Banderas
Antonio Banderas in 2014
Antonio Banderas in 2014

Geboortenaam José Antonio Domínguez Banderas
Geboorte 10 Augustus 1960 (1960-08-10)
Málaga
Nasionaliteit Spaans
Lewensmaat Ana Leza (tot 1996)
Melanie Griffith (tot 2015)
Kinders Stella del Carmen Banderas Griffith
Beroep(e) Akteur, sanger
Aktiewe jare 1982-nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

José Antonio Domínguez Banderas (gebore 10 Augustus 1960) is 'n Spaanse filmakteur[1] en sanger. Hy begin sy loopbaan as akteur in 'n reeks rolprente van die regisseur Pedro Almodóvar en verskyn daarna in 'n aantal hoë-profiel Hollywood-films, insluitend Ballistic: Ecks vs. Sever, Assassins, Interview with the Vampire, die Mariachi-reeks, Philadelphia, The Mask of Zorro en die Shrek-reeks.[2]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. "Antonio Banderas Biography" (in Engels). TV Guide. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 15 Januarie 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy